Oskar en die pienk tannie 30412e
ebook 3j661n
By Eric-Emmanuel Schmitt 2v1d1d

Sign up to save your library 4g436f
With an OverDrive , you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive s.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title 353d38
Title found at these libraries: 67n5u
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Oskar is tien jaar oud, maar hy lyk soos sewe. Hy het nie meer lank om te lewe nie, maar hoe hy deur hierdie laaste twaalf dae kom en vrede maak met die dood, sy ouers en met God, kan net ouma Rosa, die Wurger van Welkom, bewerkstellig, en nie sonder die nodige snaakse humor nie. 'n Storie van vriendskap en aanvaarding. Oskar het sy eie wiegelied wat deur Herman van den Bergh geskryf is en deur hom gesing word.